Vrydag, 9 Oktober 2015


Vermaak / Entertainment

- Vanaf 14:00 sal daar sangers en musiek wees

- Kleuterskool Rugby 18:00 - 19:00

- Rofstoei South Africa Pro Wrestling - 19:00 - 20:00

- Danie v/d Westhuizen & Benice Borman (Volhardt)

  20:00 - 21:00

- Verskeie kosstalletjie met allerhand lekkernye soos Kerrie & rys, Jaffels,     Vetkoek & mince en nog vele meer


Saterdag, 10 Oktober 2015


- Bootjie op die water 

- Klim muur

- Springkasteel

Boksring met groot handskoene

- Nar vanaf 10:00 - 15:00

- Speletjies

- Gesigverf

- Ballonkuns

- pom, Pom Meisies

- Pryse vir deelname

- Hoerskool Stoofberg en kleuters van Honkie Ponkie

- Mej, Pannefees

- Verskeie kossstalletjies

- Verskeie ander stalletjie met Handgemaakte goed, lekkernye, biltong, juwele, speelgoed parfuum ens

- Kunstenaars soos:

  Armand Hofmeyr

  Ardries Hendrik potgieter

  Chane Valentine

  Hennie Jacobs

  Gerhard Steyn

  Steve Hofmeyr


Toegang:

Vowassenes : R100

Kinders: R50.00